Indiese Grand Prix

Die Indiese Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren[1] wat drie keer by die Buddh Internasionale Renbaan in Indië van 2011 tot 2013 aangebied is.

Die ren kom nie meer op die Formule Eenkalender voor nie, weens 'n belastingdispuut wat die FIA destyds met die staat Uttar Pradesh van Indië gehad het.[2]

  1. "Formula 1 – The Official F1 Website" (in Engels). Formula1.com. 8 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2014. Besoek op 12 Maart 2011.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Augustus 2014. Besoek op 31 Julie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy